Jaglekker

Rain, mud and a true bushveld adventure: 2 days video filming in the wild with the Mahindra Scorpio N at Swaelkrans

“When we packed our cameras and gear for a two-day video shoot at Swaelkrans Hunting Safari, we expected a few bumps in the road — but we didn’t expect to be tested by some of the wettest terrain South Africa’s bushveld had seen in years,” says Quintus Grobler, Managing[...]

Bestel jou nuwe teleskoop met die druk van ‘n knoppie by KarooOutdoor.com

Die jagseisoen kruip al nader en jagliefhebbers of boere wat vêr van winkels af bly kan solank aanlyn hulle jagtoebehore by KarooOutdoor gaan koop. Indien jy al lankal ‘n afstandmeter soek of ‘n beter teleskoop vir jou geweer wil hê, hulle het iets van alles. Toe Etienne du Plessis van[...]

By Benine Ackermann|5th March 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Maak wildkyk lekker saam met Mahindra Alberton en JagLekker.co.za

Suid-Afrikaners is baie trots op ons wild en natuur. Duisende buitelanders stroom jaarliks hierheen vir die geleentheid om ons groot vyf te sien. Min dinge is so lekker soos ՚n wildrit wanneer die son opkom of ondergaan, veral wanneer jy dit doen in ՚n wildkykvoertuig waar jy so naby[...]

By Natasha Pretorius|4th February 2025|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , , |

VIDEO: JagLekker vorm deel van die Mahindra Scorpio N vennootskap

ProAgri Media is gereed om in samewerking met Jaglekker wildsplase, grondpaaie en plantasies stowwerig te ry met hierdie robuuste en spoggerige sportnutsvoertuig. Vir enige navrae, kontak Gert van Mahindra Alberton by (+27)64-522-9915, 011-724-3074 of stuur ’n e-pos na gert@rvm.co.za. Besoek gerus Mahindra Alberton se webblad by www.mahindraalberton.co.za. https://youtu.be/_ekJuEL7-mk

By Specialist Writer|4th December 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

ProAgriMedia en JagLekker wys die Mahindra Scorpio N by putjie 2 tydens die Makejane & Hanna Liefdadigheids-gholfdag!

Tydens die onlangse Makejane & Hanna Liefdadigheidsgeleentheid by die pragtige Wingate Country Club, was ProAgriMedia en JagLekker trots om nie net putjie 2 te verteenwoordig nie, maar ook die indrukwekkende Mahindra Scorpio N ten toon te stel. Hierdie robuuste tog stylvolle voertuig het beslis aandag getrek en gesprekke aangewakker[...]

2
Go to Top