jagtoebehore
Bestel jou nuwe teleskoop met die druk van ‘n knoppie by KarooOutdoor.com
Die jagseisoen kruip al nader en jagliefhebbers of boere wat vêr van winkels af bly kan solank aanlyn hulle jagtoebehore by KarooOutdoor gaan koop. Indien jy al lankal ‘n afstandmeter soek of ‘n beter teleskoop vir jou geweer wil hê, hulle het iets van alles. Toe Etienne du Plessis van[...]