vennootskap

VIDEO: JagLekker vorm deel van die Mahindra Scorpio N vennootskap

ProAgri Media is gereed om in samewerking met Jaglekker wildsplase, grondpaaie en plantasies stowwerig te ry met hierdie robuuste en spoggerige sportnutsvoertuig. Vir enige navrae, kontak Gert van Mahindra Alberton by (+27)64-522-9915, 011-724-3074 of stuur ’n e-pos na gert@rvm.co.za. Besoek gerus Mahindra Alberton se webblad by www.mahindraalberton.co.za. https://youtu.be/_ekJuEL7-mk

By Specialist Writer|4th December 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

Saai-Neasa-vennootskap bied groot impak vir familieboere

Die familieboerorganisasie Saai en die werkgewersorganisasie National Employers Association of South Africa (Neasa) het op 22 April 2021 ’n vennootskapsooreenkoms onderteken om arbeidskwessies in landbou te oorbrug en om boere te help met arbeidsprobleme, asook beleidsbeïnvloeding. Dié vennootskap behels verder dat gesprekke en onderhandelinge met vakbonde en die staat plaasvind en[...]

By Specialist Writer|22nd April 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top