Jaco Cilliers
Rumax 15-voermenger: Jou betroubare mengmaat
In die wêreld van moderne veeboerdery staan die Rumax 15-voermenger uit as ʼn bate van doeltreffendheid, konsekwentheid en krag. Hierdie voermenger is ontwerp en vervaardig om groot hoeveelhede voermengsels vinnig en eweredig te verwerk. Dit is veral belangrik vir boere wat die gehalte van hulle voer deurlopend die selfde[...]
Manitou bring krag, veelsydigheid en betroubaarheid na jou plaas
Elke boer weet dat die regte toerusting die verskil kan maak tussen ure se harde arbeid en ’n gladde, produktiewe werksdag. Manitou se reeks landboumasjiene is ontwerp om boere se daaglikse uitdagings met krag, presisie en doeltreffendheid aan te pak. Van teleskopiese hysers en veelsydige laaiers tot kompakste masjiene,[...]
OVK wys meer krag en minder brandstofverbruik by Arlington Boeredag
Die Arlington Boeredag wat plaasgevind het op 23 Julie 2025, het gewys dat nie eens nat weer ՚n boer se belangstelling in tegnologie kan demp nie. Met 25 mm reën die vorige nag, moes die verrigtinge noodgedwonge verskuif word na ՚n droër gedeelte van die plaas. Besoekers kon egter[...]
Tal-Tec se mobiele eenhede bring buigsaamheid en doeltreffendheid vir veehantering
Wanneer boere op verskillende plase of kampe met vee werk, is mobiliteit en praktiese ontwerp van kritieke belang. Tal-Tec, die bekende vervaardiger van veehanteringstoerusting in Brits, bied ’n reeks mobiele eenhede wat ontwerp is om die hantering, laai en verwerking van vee makliker, veiliger en vinniger te maak, sonder[...]
KragDag 2025 wys die pad na selfstandigheid en volhoubaarheid: ’n Platform vir oplossings
KragDag 2025 het van 7 tot 9 Augustus plaasgevind op die pragtige Diamantvallei Landgoed net buite Pretoria. Die jaarlikse ekspo, wat homself gevestig het as die voorste platform vir selfstandigheid en volhoubare oplossings in Suid-Afrika, het besoekers van regoor die land gelok. Onder die tema “Bou ’n nalatenskap” is[...]