Jaco Cilliers

Sterk, betroubaar, bekostigbaar – Revaro maak ‘n groot indruk by NAMPO Kaap

NAMPO Kaap bly een van die hoogtepunte op die landboukalender, en vanjaar het Revaro weereens gewys dat hulle ernstig is oor die plaaslike mark. Op die stoep van hul standplaas het ProAgri se joernalis, Natasha Pretorius, gesels met Marcel Moller van Revaro oor hul nuutste produkreeks. Van elektriese vurkhysers[...]

By Jaco Cilliers|19th September 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Shelanti Agri bring wêreldklas boordsisteme na Suid-Afrika

Wanneer dit kom by boorde en wingerde, is betroubare infrastruktuur nie net ’n luukse nie, dit is ’n noodsaaklikheid. Op NAMPO Kaap het ProAgri se span gesels met Willem Visser, eienaar van Shelanti Agri, wat eksklusiewe invoerder en verspreider van Valente Pale uit Italië is. Sy passie vir volhoubare[...]

By Jaco Cilliers|18th September 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Soutpansberg Bonsmaras nooi jou na hulle produksieveiling by Vivo

Die tyd het weer aangebreek vir die Soutpansberg Bonsmara Produksieveiling. Die geleentheid wat jaarliks boere van regoor Limpopo en selfs verder na Vivo lok. Hierdie jaar se veiling vind plaas op Vrydag 10 Oktober om 11:00 op die plaas De Ruigte, net buite Vivo, en beloof om van die[...]

By Jaco Cilliers|15th September 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Berchtesgaden: Die bosveldplaas vir plaas en bos ervarings

Net buite Vaalwater in Limpopo lê daar ’n unieke bestemming waar plaaslewe en bosveldavontuur hande vat. Berchtesgaden Wildsplaas en Leefstylplaas is veel meer as net ’n jagbestemming. Dit is ’n werkende plaas waar besoekers die kans kry om te leef, te leer en te ontspan in die hart van[...]

By Jaco Cilliers|15th September 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Mahindra bring slim boerdery na jou plaas met AgriWys

Mahindra Tractors het by vanjaar se NAMPO Kaap weer bewys dat hulle ernstig is oor innoverende oplossings vir die plaas. Met die bekendstelling van hul nuwe telematika-platform, AgriWys, word digitale boerdery nou nog meer toeganklik vir Suider-Afrika produsente. AgriWys is ontwerp om boere se werk makliker en meer winsgewend[...]

By Jaco Cilliers|10th September 2025|Categories: Meganisasie, Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top