boordsisteme
Shelanti Agri bring wêreldklas boordsisteme na Suid-Afrika
Wanneer dit kom by boorde en wingerde, is betroubare infrastruktuur nie net ’n luukse nie, dit is ’n noodsaaklikheid. Op NAMPO Kaap het ProAgri se span gesels met Willem Visser, eienaar van Shelanti Agri, wat eksklusiewe invoerder en verspreider van Valente Pale uit Italië is. Sy passie vir volhoubare[...]