Shelanti Agri
VIDEO: Valente Pale uit Italië by NAMPO Kaap | Willem Visser van Shelanti Agri vertel meer
Willem Visser, eienaar van Shelanti Agri, gesels by NAMPO Kaap oor die Italiaanse Valente-pale — hoëgehalte oplossings vir wingerde, boorde en landbouprojekte. Valente se produkte gaan verder as net pale en drade. Hulle bied ’n wye reeks beskermingsisteme wat produsente help om hul oeste teen weer en peste te[...]
Shelanti Agri bring wêreldklas boordsisteme na Suid-Afrika
Wanneer dit kom by boorde en wingerde, is betroubare infrastruktuur nie net ’n luukse nie, dit is ’n noodsaaklikheid. Op NAMPO Kaap het ProAgri se span gesels met Willem Visser, eienaar van Shelanti Agri, wat eksklusiewe invoerder en verspreider van Valente Pale uit Italië is. Sy passie vir volhoubare[...]