wegbreek
Berchtesgaden: Die bosveldplaas vir plaas en bos ervarings
Net buite Vaalwater in Limpopo lê daar ’n unieke bestemming waar plaaslewe en bosveldavontuur hande vat. Berchtesgaden Wildsplaas en Leefstylplaas is veel meer as net ’n jagbestemming. Dit is ’n werkende plaas waar besoekers die kans kry om te leef, te leer en te ontspan in die hart van[...]