mobiele eenheid

Tal-Tec se mobiele eenhede bring buigsaamheid en doeltreffendheid vir veehantering

Wanneer boere op verskillende plase of kampe met vee werk, is mobiliteit en praktiese ontwerp van kritieke belang. Tal-Tec, die bekende vervaardiger van veehanteringstoerusting in Brits, bied ’n reeks mobiele eenhede wat ontwerp is om die hantering, laai en verwerking van vee makliker, veiliger en vinniger te maak, sonder[...]

By Jaco Cilliers|14th August 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |
1
Go to Top