vrystaat

Styging van plaasaanvalle en- moorde in Vrystaat in 2020

Vrystaat Landbou (VL) het plaasaanvalle en -moorde vir 2020 geanaliseer en sal in Maart ʼn volledig verslag bekendstel. Die landbougemeenskap is bekommerd oor die styging in aanvalle en moorde wanneer 2020 met 2019 vergelyk word. Hierdie styging is duidelik ten spyte van drie maande se harde grendeltydperk en ʼn[...]

By Specialist Writer|8th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

VS steier onder 10 plaasmoorde sedert April 2020

Die onlangse plaasmoord van Poenkie Bisset van Smithfield, bring die aantal plaasmoorde in die Vrystaat op tien te staan. Die Vrystaat is gedurende 1 April tot 30 November 2020 deur 53 plaasaanvalle op landbougrond geruk. Die Bisset moord te Smithfield is die 10de moord op landbougrond sedert April 2020.[...]

By Specialist Writer|21st December 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Vrystaat steier onder nog ‘n plaasaanval in Goudveld

Mark Regal, ‘n boer van die plaas Thelma in die Odensdaalsrus-omgewing, is op 11 November om ongeveer 19:40 noodlottig gewond. Een aanvaller is op die toneel dood, terwyl die polisie vermoed dat nog ‘n aanvaller te voet gevlug het. Rudi van Vuuren, veiligheidskoördineerder van Vrystaat Landbou (VL), het bevestig[...]

By Specialist Writer|13th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vrystaat Landbou verwelkom die spoedige arrestasies van Pieter Hills se plaasmoord

Vrystaat Landbou (VL) verwelkom die spoedige in hegtenis name van die persone betrokke by die moord op die Hennenman-boer, Pieter Hills. Eddie Hills, Pieter se seun is ook tydens die plaasaanval beseer en is na wat verneem word in ‘n ernstige toestand in die Millpark hospitaal oorlede. VL het[...]

By Specialist Writer|10th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top