vrystaat

300 plaasaanvalle en moorde in Vrystaat sedert 2016

Vrystaat Landbou (VL) het bevestig dat daar gedurende 1 April 2016 tot en met 31 Maart 2021 reeds 298 plaasaanvalle, wat 37 moorde insluit, op landbougrond in die Vrystaat plaasgevind het. Landbougemeenskappe is onder beleg deur dié tipe ernstige geweldsmisdade. Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van VL, noem in haar[...]

By Specialist Writer|5th May 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

VL waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat

Boere hoop vir nog drie weke grasie tydperk teen die winterkoue, sodat gesaaides droog genoeg kan word om te oes. Ryp het die afgelope drie oggende in die laagliggende dele van veral die Suid-Vrystaat voorgekom. Volgens Johan Fourie, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL), het nag temperature in laagliggende dele[...]

By Specialist Writer|20th April 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

Polisieman aangekeer oor veediefstal

’n Waarnemende polisie stasiebevelvoerder en sy makker, ’n voorheen veroordeelde veedief, het gister in die Frankfort-hof op aanklag van veediefstal verskyn. Die mans is Maandag op heterdaad betrap waar hulle vyf skape op die plaas van Danie Muller gesteel het. Deon van der Watt, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL)[...]

By Specialist Writer|25th March 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Stel eise in teen swak paaie en verliese

Gemeenskapslede van regoor die Vrystaat is woedend na aanleiding van die soveelste motorongeluk op die R103 tussen Warden en Vrede waarin ʼn jong onderwyser en twee vragmotor insittendes verlede week Vrydag oorlede is. “Die regering se arrogante en ongeërgde houding kan nie meer geduld word nie. Hoeveel lewensverliese moet[...]

By Specialist Writer|10th March 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top