Veldbrande

Voorkom en beheer veldbrande 5: Nalatigheid en aanspreeklikheid

Regsaksies voortspruitend uit veld­brande word gegrond op daardie vertakking van die reg bekend as die deliktereg. Vir ՚n grondeienaar (eiser) om skade te verhaal van ՚n ander party (verweerder), moet hy bewys dat die verweerder ՚n delik gepleeg het. Die elemente van ՚n delik is: ՚n Handeling (՚n doen/daad[...]

By Specialist Writer|18th October 2021|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Vee en Wild|Tags: , |

Voorkom en beheer veldbrande 2: Brandbeskermingsverenigings

In die tweede aflewering in die reeks artikels oor veldbrande word brandbeskermingsverenigings bespreek. Hoofstuk 2 van die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande, 101 van 1998, handel oor die instelling, registrasie, pligte en werking van brandbeskermingsverenigings. Hierdie verenigings moet alle aspekte van die voorkoming van veldbrande en brandbestryding hanteer.[...]

0
Go to Top