brandbestryding
Voorkom en beheer veldbrande Deel 4 – Brandbestryding
Min dinge laat jou so magteloos as om te moet staan en kyk hoe brand weiding en eiendom verwoes sonder dat jy die nodige middele het om dit te beheer nie. Hoofstuk 5 van die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande, 101 van 1998, handel oor brandbestryding. Dit omvat[...]