aanspreeklikheid
Voorkom en beheer veldbrande 5: Nalatigheid en aanspreeklikheid
Regsaksies voortspruitend uit veldbrande word gegrond op daardie vertakking van die reg bekend as die deliktereg. Vir ՚n grondeienaar (eiser) om skade te verhaal van ՚n ander party (verweerder), moet hy bewys dat die verweerder ՚n delik gepleeg het. Die elemente van ՚n delik is: ՚n Handeling (՚n doen/daad[...]