vrystaat
Vrystaat-brande: Gemeenskap se steun stroom in
Groot dele van die Wes-Vrystaat lê in puin. Vrystaat Landbou (VL) het vandag in ‘n verklaring gesê dat verlede week se wyd verspreide veldbrande een van die belangrikste landboustreke op hul knieë gedwing het. Volgens Vrystaat Landbou president, Francois Wilken, is duisende hektare se veld vernietig, diere verbrand, en[...]
Dringende hulp benodig ná Hertzogville-brande
Die harte van Saai en sy lede van oor die hele Suid-Afrika heen gaan uit na die boere in die Hertzogville-omgewing wat vee, weiding, lyndrade en ander infrastruktuur, inkomste of bates in die vernietigende brande in die omgewing tussen Christina, Hoopstad, Dealsville en Bultfontein verloor het. Hoewel die verliese[...]
Vestiging van landelike veiligheid bevelsentrum vir die Vrystaat
Vrystaat Landbou (VL) en die Transvaal Landbou Unie SA (TLU SA) het ‘n behoefte geïdentifiseer om samewerking met alle veiligheidrolspelers in landbou te kommunikeer om georganiseerde, gestandaardiseerde en geakkrediteerde opleiding binne die Landelike Beveiliging Strategie (LBS) in boerderygemeenskappe in die Vrystaat te vestig. Dit het gerealiseer in positiewe gesprekvoering[...]
Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens
Vrystaat Landbou (VL) het meer as 350 grensboere as lede wat by 10 dorpe langs die Lesotho grens boer. Die afgelope dekade het misdade teen die RSA/Lesotho grens meer as 500 boere genoop om boerdery te staak. Francois Wilken, president van VL, het sy misnoeë uitgespreek met die ernstige[...]
Toenemende plaasaanvalle in VS: Boere moet hul paraatheid opskerp
Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat wat die afgelope week voorgekom het. Dit kom nadat ouer boere die teiken van sodanige aanvalle geword het. Tommie Esterhuyse, visepresident van VL, meen dit is onaanvaarbaar dat landbouers en hul werkers wat gedurende die[...]