vrystaat

Kinders ook slagoffers van oorgrensmisdade wat al groter bedreiging vir VS boerderygemeenskappe se veiligheid word

Vrystaat Landbou (VL), wat meer as 3 500 kommersiële landbouers in die Vrystaat verteenwoordig, is baie bekommerd oor die toename in oorgrens-misdade wat in boerderygemeenskappe plaasvind. Plase wat geleë is tussen die RSA en die Lesothogrens word veral geteiken. Op 21 Junie 2020 is John Parr van die plaas[...]

By Specialist Writer|22nd June 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Internasionale sportskuts ding mee by wêreldkampioenskap in die Vrystaat

Die wêreld se beste sportskuts neem op 25 en 26 Oktober 2019, deel aan die International Gallery Rifle Federation se tweejaarlikse Wêreldkampioenskap by die Excalibur-skietbaan, naby Welkom in die Vrystaat. Sowat 50 skuts van Ierland, Engeland, Australië, Duitsland en Suid-Afrika neem individueel en in spanverband deel in elf verskillende[...]

By Specialist Writer|25th October 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Landbougemeenskappe se betrokkenheid help dat aanvalle daal

Die betrokkenheid en paraatheid van landbougemeenskappe by die bevordering van hulle veiligheid, dra daartoe by dat plaasaanvalle in die Vrystaat afgeneem het. Só sê dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), oor die afname in aanvalle wanneer 2018 en 2017, vanaf Januarie tot 16 Oktober, met mekaar vergelyk[...]

By Specialist Writer|6th November 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top