Vrystaat Brande
Dringende hulp benodig ná Hertzogville-brande
Die harte van Saai en sy lede van oor die hele Suid-Afrika heen gaan uit na die boere in die Hertzogville-omgewing wat vee, weiding, lyndrade en ander infrastruktuur, inkomste of bates in die vernietigende brande in die omgewing tussen Christina, Hoopstad, Dealsville en Bultfontein verloor het. Hoewel die verliese[...]