vrouemaand
Laurika du Bois: ’n Lewe van passie, diens en bemagtiging in landbou
Laurika du Bois, Hoof van Bemarking en Kommunikasie by Agri Skills Transfer, glo dat landbou veel meer is as ’n bedryf, dit is ’n lewenswyse, ’n roeping en ’n manier om betekenisvol by te dra tot die toekoms van Suid-Afrika. Met meer as drie dekades in onderwys en opleiding,[...]
Formidabele vroue: Veearts pak die bul by die horings – letterlik
Dis nie sommer enige vrou wat ‘n bul letterlik by die horings pak en met hom loop nie. Dit is dr Rita Piso, ‘n wildsveearts van Hoedspruit. ‘n Video van dié vrou wat skrik vir niks, en veral nie vir die vlymskerp horings van ‘n vies njalabul nie. Al[...]
VIDEO: Tannie Baps van Jaarsveld glo daar is tog mooi in die swaarkry | Kynoch
‘n Baie formidabele en inspirerende vroueboer, tannie Baps van Jaarsveld boer op die plaas Rusfontein, tussen Balfour en Villiers. Oor die jare kom daar kom baie mense oor jou pad, en sommige mense het die gawe om 'n merkwaardige merk in jou lewe te los. Tannie Baps is beslis[...]
Raakvatter Riana de Beer is ’n Beefmaster-meester!
Sy is lief vir skerts, weet álles van ’n Beefmaster-bees af en is volgens haar vriendinne “skerper as ’n Minora-lemmetjie”. Dit is niemand anders nie as vroueboer Riana de Beer van Senekal in die Vrystaat. ’n Bees se baas “Ek wou van doekdae af net op die plaas wees,[...]
Formidabele vroue in landbou: Marzanne Roets
Marzanne Roets is die Nasionale Dieregesondheidsforum (NDGF) se nasionale koördineerder. Sy hou haar vinger op die pols van dieregesondheid in die land en weet eerste watter siekte waar uitbreek en wat om daaromtrent te doen. "Wat ook al gebeur, gebeur – dit hang af van wat jy daarvan maak!"[...]