Categories: Resource management videos, VideosPublished On: 15th August 2024

VIDEO: Tannie Baps van Jaarsveld glo daar is tog mooi in die swaarkry | Kynoch

By 1 min read
118 words

Kynoch Baps Grootvlei Vrouemaand – Thumbnail

‘n Baie formidabele en inspirerende vroueboer, tannie Baps van Jaarsveld boer op die plaas Rusfontein, tussen Balfour en Villiers. Oor die jare kom daar kom baie mense oor jou pad, en sommige mense het die gawe om ‘n merkwaardige merk in jou lewe te los. Tannie Baps is beslis een van hulle. Van boerdery, boervrou en vrou wees kan Tannie Baps jou baie leer.

Tannie Baps bly al vir 48 jaar op die plaas en vertel dat sy 90% van haar tyd uitleef tussen haar beeste en dit waarvan sy hou van om te doen.

Kynoch vier merkwaardige vroue in die landboubedryf en wens alle vroue ‘n gelukkige vrouedag- en maand toe.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0