livestock

Trek witlynontsteking ’n streep

deur Johan Hoewe Witlynontsteking is ’n baie algemene probleem by melkerye sowel as by veldbeeste, veral bulle. Witlynontsteking is wanneer daar ’n skeiding kom tussen die wand van die klou en die sensitiewe lamina of die “lewe”. Na my mening word dit veroorsaak as die twee kloue nie gebalanseerd[...]

By Benine Ackermann|18th August 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , |

Wolmark styg met 19,8%

Op die 1ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +19,8% gestyg en op 18350c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      22359  (+9,3%)                          21 µ      17256   (+19,5%)[...]

By Benine Ackermann|17th August 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

Hoe bestuur jy jou vervangingsverse?

Ek het met ‘n groot beesboer in die Oos-Vrystaat, Johan Barnard, gepraat wat sy stoet en kommersiële kudde op alle beginsels dieselfde bestuur wanneer dit by vervangingsverse kom. ‘n Groot persentasie van sy koeikudde kalf die eerste 21/22 dae van die seisoen en dit het baie voordele vir hom[...]

Veeboer: Wat jy in ag moet neem as jy ‘n nuwe bul wil koop

Baie huiswerk moet gedoen word as dit by bulkoop kom. Dit gaan oor genetika. Die bul wat jy koop is seker die belangrikste besluit wanneer jy met vleis teel. Die bul gaan 50% van jou kudde se nageslag vorm en drie geslagte se impak op jou kudde maak, veral[...]

Thiele Estates hou suksesvol veiling

Thiele Estates het op 12 Julie hulle tweede produksieveiling gehou op die plaas Schikhoek, Paulpietersburg. 43 kopers het vir die veiling geregistreer. Die duurste Braford-bul is verkoop vir R92 500 aan Stapelberg Broers van Piet Retief. Die tweede duurste Braford-bul behaal R85 000 en is verkoop aan Kosie van[...]

By Benine Ackermann|17th July 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top