Valtrac

Die eerste NAMPO Kaap was ‘n reuse sukses

NAMPO Kaap is van 12 tot 14 September 2018 by Bredasdorp-park gehou. Al het die wind elke dag stormsterk gewaai het dit nie die besoekers of die boere in die omgewing weggehou nie. Daar was rye voertuie by die besoekershek om in te gaan. Die skou het verskeie landbou-uitstallers,[...]

By Benine Ackermann|18th September 2018|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , , , , , |

Valtrac vier 21 vrugbare jare

“Ons het ‘n verantwoordelikheid teenoor ons omgewing en ons mense,” sê Wynn Dedwith, stigter en eienaar van Valtrac. Die landboumasjineriemaatskappy het die afgelope Vrydag sy 21ste verjaarsdag saam met sy mense in sy omgewing gevier. Boere, handelaars, verskaffers, personeel, die media en die uitgebreide Dedwith-familie het by die Afridome[...]

By Annemarie Bremner|6th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |

Bogballe-strooiers nou nog vinniger, sterker en slimmer

Kunsmis kos baie geld en daarom moet elke korrel tel. Die Deense maatskappy, Bogballe, spesialiseer in die ontwikkeling en vervaardiging van strooiers wat vir die boer elke kriesel waarde uit sy kunsmisrekening put. Valtrac versprei die strooiers in Suid-Afrika en baie boere pluk al die vrugte van die akkurate[...]

By Annemarie Bremner|17th July 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

Balfour Boerevereniging maak hooimaak kinderspeletjies

Boere en kontrakteurs verstaan dat sukkel en staantyd geld kos. Die enigste antwoord om hierdie frustrasies die hoof te bied, is om die beste toerusting te bekom. Balfour Boerevereniging het sewe jaar gelede begin om ’n gefokuste hooidag aan te bied en die gewildste werktuigverskaffers uit te nooi om[...]

0
Go to Top