pekanboerdery
Pekanboerdery is ’n harde neut om te kraak …Maar die beloning is groot
“Hoe langer ek in hierdie bedryf is, hoe meer verwonder ek my oor die wondere van neutproduksie,” sê Heinrich Weideman. Hy boer sedert die vroeë negentigerjare met pekanneute naby Perdeberg in die Noord-Kaap. Sy lowergroen pekanneutboorde staan trots oor die plat vlaktes van sy plaas. By die ingang van[...]
Valtrac los pekanboerdery se groot probleem op:
’n Opwindende en lonende produk om mee te boer is pekanneute en dit lyk nie of die aanvraag en gevolglike gunstige pryse in ons leeftyd ’n plafon sal bereik nie. Maar elke paradys het sy slang en pekanneutboerdery se slang was die oesery en skoonmakery. Vernuftige kontrêpsies is uitgedink[...]