Patrysvlei Pecans
Pekanboerdery is ’n harde neut om te kraak …Maar die beloning is groot
“Hoe langer ek in hierdie bedryf is, hoe meer verwonder ek my oor die wondere van neutproduksie,” sê Heinrich Weideman. Hy boer sedert die vroeë negentigerjare met pekanneute naby Perdeberg in die Noord-Kaap. Sy lowergroen pekanneutboorde staan trots oor die plat vlaktes van sy plaas. By die ingang van[...]
Agrico makro-besproeiing verbeter waterbestuur vir pekanneute
Om te voorsien in die waterbehoeftes van pekanneutbome vir produksie in Suid-Afrika, is reënval is nie voldoende nie. Daarom word slim besproeiingsoplossings benodig tydens die kritieke groeifases om optimale opbrengs en gehalte te verseker. Heinrich Weideman boer sedert 1994 in die Perdeberg-distrik naby Kimberley met pekanneute. Sy boerdery, Patrysvlei[...]