makro-besproeiing
Agrico makro-besproeiing verbeter waterbestuur vir pekanneute
Om te voorsien in die waterbehoeftes van pekanneutbome vir produksie in Suid-Afrika, is reƫnval is nie voldoende nie. Daarom word slim besproeiingsoplossings benodig tydens die kritieke groeifases om optimale opbrengs en gehalte te verseker. Heinrich Weideman boer sedert 1994 in die Perdeberg-distrik naby Kimberley met pekanneute. Sy boerdery, Patrysvlei[...]