pekanneute
Agrico makro-besproeiing verbeter waterbestuur vir pekanneute
Om te voorsien in die waterbehoeftes van pekanneutbome vir produksie in Suid-Afrika, is reënval is nie voldoende nie. Daarom word slim besproeiingsoplossings benodig tydens die kritieke groeifases om optimale opbrengs en gehalte te verseker. Heinrich Weideman boer sedert 1994 in die Perdeberg-distrik naby Kimberley met pekanneute. Sy boerdery, Patrysvlei[...]
Pekanneute wen veld in die Klein-Karoo
deur Tisha Steyn Hoewel pekanneute reeds sedert 1972 kommersieel in Suid-Afrika verbou word, word dit maar eers sedert in 2010 in die Wes-Kaap aangeplant. Anders as die ander provinsies in die land, word die Wes-Kaap nie as ՚n gebied wat pekanneute kommersieel produseer gereken nie. Volgens navorsing wat in[...]
Verbeter jou pekanneutoes met World Focus
“Ek hou baie van World Focus se uitkyk,” sê Herlu Smit van Boomplaas naby Jacobsdal. “Hulle is nie hier net om ’n produk te smous nie; hulle verbeter die gesondheid van die grond en dit lei tot hoër produksie.” Herlu sê daar is groot waarheid in die slagspreuk: Sorg[...]
Plant vir die toekoms met pekanneute
180 jaar. Dit is hoe lank 'n pekanneutboom kan aanhou om neute te lewer. Met so 'n lang produktiewe lewe in die vooruitsig verdien die belegging in jou kinders en kleinkinders se toekoms die beste moontlike wegspring. Hardus du Toit, senior tegniese beampte by SAPPA (die pekanneut-kwekersvereniging) het by[...]