World Focus
Worldfocus se groeimiddels bespaar tyd en verhoog opbrengs
Tyd is net so ’n belangrike kommoditeit soos saad, kunsmis en pesbeheermiddels. Geen boer kan bekostig om tyd te vermors nie. Produkte wat hom kan help om nie net opbrengs te verhoog nie, maar ook om sy tyd beter te beplan, kan die winsverskil op die plaas maak. Worldfocus[...]
Verbeter jou pekanneutoes met World Focus
“Ek hou baie van World Focus se uitkyk,” sê Herlu Smit van Boomplaas naby Jacobsdal. “Hulle is nie hier net om ’n produk te smous nie; hulle verbeter die gesondheid van die grond en dit lei tot hoër produksie.” Herlu sê daar is groot waarheid in die slagspreuk: Sorg[...]
Boer vooruit met Geïntegreerde Plantenergiebestuur
Die wenboer is die een wat lewer wat die verbruiker van hom verwag en bereid is om voor te betaal. Produseer gesonde en bekostigbare voedsel volgens aanvaarbare en volhoubare metodes en gebruike. Begin om minder chemikalieë en meer natuurlike produkte te gebruik om tred te hou met die voedingsbehoeftes[...]