pesbeheermiddels
Worldfocus se groeimiddels bespaar tyd en verhoog opbrengs
Tyd is net so ’n belangrike kommoditeit soos saad, kunsmis en pesbeheermiddels. Geen boer kan bekostig om tyd te vermors nie. Produkte wat hom kan help om nie net opbrengs te verhoog nie, maar ook om sy tyd beter te beplan, kan die winsverskil op die plaas maak. Worldfocus[...]