Valtrac
Jumil: ’n Reuse stap vorentoe in wye presisieplantwerk
Stortreën wat kosbare bogrond wegspoel en erosie veroorsaak was die groot dryfveer vir boere in Brasilië om nuut te dink oor bewerkingsmetodes en die ploeë weg te pak. Die ontwikkeling van die kundigheid en toerusting vir geenbewerking was die volgende dryfvere om landbou in dié reuse land op die[...]
Plaas kunsmis presies met Valtrac en Bogballe
’n Dramatiese toename in werkspoed en doeltreffendheid is die resultaat wanneer jy Bogballe van Valtrac inspan om kunsmis te strooi. Hierdie feit is oor die afgelope twee jaar bewys deur vier van Valtrac se Bogballe L2W Plus-kunsmisstrooiers wat in die Oribivlakte werk. Die Oribivlakte is ’n klein, maar baie[...]
Valtrac sorg vir nuttige nuwe tegnologie
Kuhn Boxer Valtrac is die amptelike verspreider van Kuhn se uitstekende reeks hoogloopspuite in Suid-Afria, en die robuuste en ekonomiese Kuhn Boxer Mechanical is vanjaar by NAMPO bekendgestel. Die selfaangedrewe spuit kan enige terrein met gemak hanteer en selfs skuinstes van tot 32% baasraak sonder om akkuraatheid in te[...]
Valtrac se Terradisk en APV bly ’n bobaasspan
Gehalte en duursame werktuie betaal nou maar net beter op die lang duur en Pöttinger se Terradisk-grondbewerkingsreeks val netjies in daardie kategorie. Charl Theron is ’n jong boer vir wie gehalte baie belangrik is. Hy het hom verlede jaar by sy skoonpa, Paul van Niekerk, op die plaas Boshoek,[...]
Valtrac se Kuhn-hoogloopspuit is die nuwe norm
Groterwordende plase vereis groterwordende werktuie en daarom het Kuhn ’n nuwe hoogloopspuit gebou. Die werktuig is wêreldwyd gewild en is tans besig om ook in die Suid-Afrikaanse mark ’n stewige vastrapplek te kry. Valtrac, die betroubare verskaffer van landboutoerusting, is die invoerder en verspreider van hierdie grensverskuiwende spuit. Die[...]