APV
Valtrac se Terradisk en APV bly ’n bobaasspan
Gehalte en duursame werktuie betaal nou maar net beter op die lang duur en Pöttinger se Terradisk-grondbewerkingsreeks val netjies in daardie kategorie. Charl Theron is ’n jong boer vir wie gehalte baie belangrik is. Hy het hom verlede jaar by sy skoonpa, Paul van Niekerk, op die plaas Boshoek,[...]