Valtrac

Boere hoef nie meer vir spek en boontjies te boer nie: Valtrac maak oestyd maklik vir boneboere

Groot en lonende moontlikhede wink vir boneboere wat die probleme van droëboonproduksie kan oorkom. Die probleme is hoofsaaklik dat droëboonboerdery tradisioneel arbeidsintensief is, wat sake vir Suid-Afrika se boere moeilik en riskant maak; en dat bone wat gereed is om geoes te word, se peule oopspring sodat die pitte[...]

Valtrac het goeie nuus vir boere: ’n Ou vriend met ’n nuwe baadjie

Die eerste oorweging in al Valtrac se bedrywighede is die boer se behoeftes. Daarom bied Valtrac ’n nommerpas oplossing vir elke taak op die plaas. Alhoewel Valtrac in Suid-Afrika alombekend is vir hulle gewilde A-, N-, T- en S-reekse Valtra trekkers, was daar vanaf 2001 tot 2006 ook die[...]

By Specialist Writer|21st September 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Pöttinger trap ՚n wye spoor in landbou

Kry 150 jaar se ontwikkeling by Valtrac Die vernuf en presisie van ՚n horlosiemaker in ՚n klein Oostenryksedorpie, Grieskirchen, was 150 jaar gelede die begin van Pöttinger se suksesverhaal. Daardie presisie en vernuf is nog steeds die grondslag van alPöttinger se landboutoerusting. Franz Pöttinger was benewens horlosiemaker ook ՚n[...]

By Annemarie Bremner|10th June 2021|Categories: Artikels, Planttoerusting|Tags: , |

Kyk wat bied Valtrac die boer: Net die beste werktuie en net die beste diens

’n Helder ligstraal in die boer se lewe is die doeltreffende, betroubare trekkers en werktuie wat Valtrac verskaf en rotsvas rugsteun met die flinkste diens wat reeds in boerderykringe as legendaries bekend staan. Valtrac het ’n trotse geskiedenis wat van ’n klein, eintlik onbedoelde, begin strek tot vandag waar[...]

By Specialist Writer|21st August 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Maak mooi hooi met Valtrac

Valtrac is die eerste keuse vir boere wat toerusting of kundigheid nodig het om hooi te maak. Dié maatskappy, wat op ’n melkplaas gebore is, verstaan die taal van voer. Of die boer nou ’n snyer, hark of baler soek, Valtrac het net die beste. Dit is ook geen[...]

By Specialist Writer|19th February 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top