Valtrac
Valtrac Pottinger Novacat
https://www.youtube.com/watch?v=0byWLbp6rtg
Aartappelboer stem saam: Valtrac en Valtra knikker staantyd uit
“Staantyd” is ’n baie lelike woord wat enige boer liefs nooit wil nodig hê om te gebruik nie. Ongelukkig kan gewone trekkers en gewone diens daardie nare woord soms ongevraagd op ’n boer afdwing. So het dit al by GC Boerdery naby Dendron gebeur dat van die gewone trekkers[...]
Kom kyk by NAMPO: Valtrac maak die boer nog sterker
’n Goeie voorraad voer vir sy vee is vir die boer goud werd. Dit het die afgelope en voortslepende droogte weer deeglik bewys. Valtrac bied die boer al die werktuie wat hy nodig het om die beste voer vir sy diere op te dis – van trekkers, planters, mis-,[...]
Balfour se hooidag groei geil
Vinnige, gesonde groei kenmerk die belangstelling in Balfour Boerevereniging se jaarlikse hooidag. Vyf jaar gelede het ’n skamele 35 mense opgedaag vir die eerste Hooidag wat nou jaarliks op PJ Kriek en Seuns se plaas tussen Balfour en Devon gehou word. “Buiten die uitstallers het daar vandag 450 mense[...]
Valtrac se swaardiens-strydrosse knaag ‘n woud weg
Amper reg is nie goed genoeg om die meganisasiebehoeftes van vandag se boer te bevredig nie. Boerdery raak al hoe meer uitdagend en gespesialiseerd, en daarom moet die boer tegnologie hê wat presies opgewasse is vir die taak wat dit moet verrig. Valtra-trekkers bied daardie nommerpas tegnologie. Jy bestel[...]