Valley
Pivot control becomes remote control
Better management, improved time utilisation and better use of technology are imperative for meeting the escalating challenges of modern farming. One of the means that can help the farmer to extend his attention to more areas on the farm and to manage the whole operation more accurately, is remote[...]
Die sleutel tot sukses: Valley bly die spilpunt aan die spits
“Produksiekoste hier in ons wêreld is hoër as in die westelike streke van die land, daarom moet ons intensief boer,” vertel Carl de Jager van die plaas, Trekboer, wat aan die seekant van Van Reenenspas geleë is waar die pad begin afdaal Ladysmith toe. Die westewinde wat van die[...]
Sprinkelaartegnologie: Valley maak besproeiing steeds doeltreffender
Die wêreld se grootste ontwikkelingsinrigting vir spilpunttegnologie is in die klein dorpie, Valley, naby die stad, Omaha, in die staat, Nebraska, in die VSA geleë. Dit is waar Valley se hoofkantoor, navorsing- en ontwikkelingsaanleg en plase amper 60 jaar gelede opgerig is. Met hierdie stewige basis onder hulle, doen[...]
Spilpuntbeheer word afstandbeheer
Beter bestuur, beter tydsbenutting en beter gebruik van tegnologie is noodsaaklik om die immer groeiende uitdagings van moderne boerdery te bowe te kom. Een van die hulpmiddels wat die boer help om sy aandag oor meer plekke op die plaas te versprei en om raker te bestuur, is afstand-datakommunikasie, wat byna daagliks verder verfyn en uitgebrei word om die[...]