Valley spilpunte
Die sleutel tot sukses: Valley bly die spilpunt aan die spits
“Produksiekoste hier in ons wêreld is hoër as in die westelike streke van die land, daarom moet ons intensief boer,” vertel Carl de Jager van die plaas, Trekboer, wat aan die seekant van Van Reenenspas geleë is waar die pad begin afdaal Ladysmith toe. Die westewinde wat van die[...]