Valley besproeiing
Invest in a Valley irrigation system and ‘grow’ your farm
If a centre pivot irrigation machine is well-designed, made from high quality steel, and properly maintained, it will outlast the farmer. All these are characteristics are made available to farmers by Valley centre pivots. A Valley irrigation system makes it possible for the farmer to harvest a bumper crop[...]
Die toppunt van besproeiingstegnologie: Bestuur jou Valley met die punte van jou vingers
Jy ken jou boerdery op die punte van jou vingers. Waarom nie jou besproeiing met die punte van jou vingers bestuur nie? Elektroniese afstandbeheer van ’n spilpunt is nie meer ’n vreemde konsep nie en elke boer met ’n slimfoon verstaan hoe gerieflik raakskermtegnologie is. Met Valley se nuwe[...]
Die sleutel tot sukses: Valley bly die spilpunt aan die spits
“Produksiekoste hier in ons wêreld is hoër as in die westelike streke van die land, daarom moet ons intensief boer,” vertel Carl de Jager van die plaas, Trekboer, wat aan die seekant van Van Reenenspas geleë is waar die pad begin afdaal Ladysmith toe. Die westewinde wat van die[...]