trekkers

Wat bring Mahindra Trekkers na NAMPO 2026?

Die aftel na NAMPO Oesdag 2026 het begin, en soos altyd beloof hierdie hoogtepunt op die landboukalender om weer die beste van innovasie, tegnologie en praktiese oplossings in die landboubedryf vir boere bymekaar te bring. Van 12 tot 15 Mei 2026 by NAMPO Park buite Bothaville gaan duisende boere,[...]

By Bianca Pretorius|29th April 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Fendt is anders, maar op ’n goeie manier: Kojo Boerdery getuig

In die Amersfoort-distrik waar die weer en die seisoene min ruimte vir foute laat, speel tydsbestuur ’n bepalende rol in die sukses van ’n boerdery. By Kojo Boerdery moet elke plantvenster optimaal benut word om die groot saaivertakking wat sojabone, mielies en hooiproduksie insluit betyds in die grond te[...]

By Bianca Pretorius|22nd April 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top