syngenta
Innovasie en tegnologie: Slim oplossings vir uitdagings in landbou
Die meeste Suid-Afrikaanse produsente gaan gebuk onder die gevolge van droogte, en is bekommerd dat die afgelope seisoene ’n voorsmaak bied van ’n toekoms wat deur klimaatsverandering beïnvloed word. En om dinge te vererger, dra onvoorspelbare kommoditeitspryse en ’n immer veranderende ekonomie verder by tot die uitdagings waarmee hulle[...]
Syngenta vier slimboerdery by hulle Bewese Tegnologie-beraad
Syngenta, ‘n wêreldleier in landboutegnologie, hou hierdie week ‘n beraad vir aartappel- en somergraanboer. Dit staan bekend as die SmartFarm Bewese Tegnologie-beraad. Deur die SmartFarm Bewese Tegnologie-beraad wil Syngenta plaaslike produsente aanmoedig om die manier waarop hulle boer, besluite maak, produkte aankoop en in gewasse belê te verander, wat[...]
Die 2016-Syngenta Graanakademie – suksesvolle deelnemers gradueer
Die jongste groep kommersiële produsente het pas gegradueer aan die vierde jaarlikse Graanakademie – ʼn sakeleierskapontwikkelingsprogram onder leiding van Syngenta, ʼn vooraanstaande agri-sakemaatskappy. Hierdie program, wat in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat se Sakeskool en met die ondersteuning van Graan SA aangebied word, het die slimboerdery-vaardighede van[...]
Syngenta se Graan Akademie: ’n Toekoms vir slim boere
Syngenta het hulle vierde jaarlikse Graan Akademie-program saam met die Universiteit van die Vrystaat se sakeskool en met die ondersteuning van Graan SA van stapel gestuur.Hierdie leierskapsprogram is veral gemik op jong kommersiële boere om hulle voor te berei op die uitdagings van die landboubedryf.“Ons moet voorbereid wees op[...]
Syngenta lewer nou onkruiddoders vir Afrika
As jy nie meer kan byhou met die aanvraag na jou produkte nie, moet jy vinnig spring om plan te maak. As jou produkte boonop tegnologies gevorderde gewasbeskerming vir boere bied, is dit voorwaar ’n bewys dat kommersiële, gesofistikeerde en hoogs gespesialiseerde landbou besig is om fluks te groei in Suider-Afrika.