graanakademie
Die 2016-Syngenta Graanakademie – suksesvolle deelnemers gradueer
Die jongste groep kommersiële produsente het pas gegradueer aan die vierde jaarlikse Graanakademie – ʼn sakeleierskapontwikkelingsprogram onder leiding van Syngenta, ʼn vooraanstaande agri-sakemaatskappy. Hierdie program, wat in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat se Sakeskool en met die ondersteuning van Graan SA aangebied word, het die slimboerdery-vaardighede van[...]
Syngenta se Graanakademie plant die saadjie
’n Uitstekende manier om oplossings vir kwellende landbouvraagstukke te vind, is om ’n groepie bekwame kommersiële boere vir vier maande ’n strawwe kursus te laat ondergaan om navorsing in die verband te doen.