seed

PANNAR: Met saad en raad die boer se maat

’n Hoogtepunt op die kalender van enige akkerbouer is PANNAR se jaarlikse Gewasextravaganzas. Vanjaar was geen uitsondering nie. Dit is die plek waar boere hulle plantpakket vir die volgende jaar deeglik kan beplan en raad en steun van die voorste saad- en landboukundiges kan vra. Die inligtingsdiens wat by[...]

By Specialist Writer|21st March 2017|Categories: Crop production, Seed|Tags: , , |

Ontmoet PANNAR se flink span landboukundiges: Hulle laat elke pit praat

deur Christin Hunter Dit verg ’n groot span uitsonderlike kundiges om ’n bevolking te voed – ’n span wat eerstens boere insluit, maar ook spesialiste in saadtegnologie, landbouchemikalieë, meganisasie, grondwetenskap, bemarking en markte om maar ’n paar te noem. PANNAR is trots daarop om een van die belangrike skakels[...]

By Specialist Writer|7th October 2016|Categories: Crop production, Seed|Tags: , , , |

Starke Ayres: Uitsoeksaad vir jou boerdery

Fyn en fraai is woorde wat deur liedjieskrywers gebruik word om die prag van vroue te beskryf. Dit is ook die woorde waaraan ‘n mens dink wanneer die produkte van Erika Oberholzer se Pico-Gro Boerdery beskou word.Fleurige laventel, geurige roosmalva, pikante kruie en guitige miniatuurgroente is onder die produkte[...]

By Specialist Writer|17th December 2015|Categories: Crop production, Seed|Tags: , , |
0
Go to Top