seed
Jumil laat saadjie tel
Elke saadjie tel. Of jy nou 20 hektaar of 4 000 hektaar plant, die balans tussen jou insetkoste en jou opbrengs moet reg wees, anders maak jou somme nie sin nie.
Kyk net wat het Capstone vir die boer
Capstone Seed SA bied boere ’n eenvoudige bastermielie- en oopbestuifde-mieliepakket aan vir graan-, kuilvoer- en weimielies teen baie bekostigbare pryse. Ons mielies is nie geneties gemodifiseer of “Roundup Ready” nie, wat ons uitvoerstatus pas, asook by baie boere byval vind om hulle eie redes. Ons mielies val in die[...]