reën
Reën maak Tuinroete-boere ‘modderbestuurders’
Deur Tisha Steyn Terwyl groot dele van die Wes-Kaap die afgelope week of wat onder swaar reëns en vloedwater deurgeloop het, het die Tuinroete en Klein-Karoo darem ook hul deel gekry. Tuinroete Meer as die helfte van die jaar se gemiddelde reën het reeds teen die middel van Junie[...]
‘n Groen Somerkersfees…
deur Tisha Steyn Boere in die Sentraal-Karoo, Klein-Karoo en Tuinroete jubel oor die reën wat wyd in die gebiede uitgesak het. “Ek het vanoggend met ‘n knop in my keel opgestaan oor die lieflike reen wat ons van gisteraand af kry,” vertel Henry Meyer van die plaas Pleasant View[...]
Gunstige toestande verwag vir somerreënvalstreek
Boere in die somerreënvalgebiede van Suid-Afrika kan daarna uitsien dat die positiewe weer- en reënvaltoestande van die afgelope jaar in die nuwejaar kan voortduur. Dit is egter onwaarskynlik dat die verlammende droogte in die suid-westelike winterreënvalstreke hierdie somer gebreek sal word, en boere sal tot die komende winter moet[...]
La Nina toestande ontwikkel nou
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die La Nina ontwikkeling is nou besig om plaas te vind en dit sal hopelik die toestande vir somerreënval verbeter. Toestande vir later in die seisoen bly steeds gunstig vir die Somerreënvalgebied. Huidige toestande Somergraanproduksietoestande het verswak in November as gevolg van[...]
Swak La Nina-toestande is moontlik in die tweede deel van die somer
Huidige toestande Ligte reën het in die tweede gedeelte van Augustus 2017 oor die oostelike en noordoostelike dele van die Somerreënvalgebied begin voorgekom wat die eerste somerreënval is. Verdere ligte neerslae het ook oor die Wes- en Suidkaap voorgekom maar dit is steeds nie voldoende om die droogte te[...]