reën
Reënval in Augustus toon ‘n redelike goeie kans
Verwagte reënval Winterreënvalgebied Kort- tot mediumtermynvoorspellings dui daarop dat reën wel nog kan voorkom tot in September met veral Augustus wat ‘n redelike goeie kans toon oor veral die Swartland en Kaapse metropool. Minder reën word verwag oor die Suidkaap. Somerreënvalgebied Min reën word verwag oor die grootste deel[...]
Reënvalopvangtegnieke
Soos almal weet ondergaan Suid-Afrika die afgelope ruk ernstige droogtes met gebiede wat nog erg daaronder gebuk gaan, veral die Wes-Kaap. Daarom moet boere en verbruikers ander planne begin beraam om water op te vang wanneer dit wel reën, die damme is nie meer genoeg nie. Die volgende reënvalopvangstegnieke[...]
Die droogte is gebreek!
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Januarie tot Maart is die belangrikste produksiemaande in die somerreënvalgebied en dit bepaal tot ‘n groot mate wat die landboutoestande vir die res van die jaar of seisoen gaan wees. Bo-gemiddelde reënval het vanaf ongeveer begin Januarie 2017 oor die grootste deel[...]
Reënval vir Februariemaand lyk belowend
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Gegewe die huidige stand van beide die Stille Oseaan (Nino-areas) en die Indiese Oseaan is die reënvalverwagting gemiddeld tot selfs bogemiddeld vir veral Februarie en Maart oor die grootste gedeelte van die somerreënvalgebied. Somerreënvalstelsels kan selfs so sterk wes ontwikkel en dan[...]
Nuutste oor damvlakke
Daar het die afgelope tydperk lekker reën oor meeste dele van die land neergestort. Dit is steeds nie genoeg om ‘n daadwerklike verskil aan die ondergrondse water en damvlakke te bring nie, daar sal nog baie reën moet val. Die damvlakke vir hierdie week is die volgende: (ingedeel volgens[...]