ProAgri SA
ProAgri SA 314
Daar is sekere maande wat ՚n mens dwing om net ՚n oomblik stil te staan en weer perspektief te kry. April was so ՚n maand vir my. Een wat my opnuut laat besef het dat boerdery nie net oor jou grond, jou gewasse en jou vee gaan nie, maar[...]
ProAgri SA 313
Beste ProAgri-lesers, Maart bring altyd ’n sekere rustigheid ... ’n oomblik waar mens amper kan asem skep ná die gejaag van die seisoen. Tog is dit ook ’n tyd van voorbereiding, aanpassing en vooruitsigte vir die nuwe seisoen. Die seisoen is besig om te draai. Dae raak stadig maar[...]
ProAgri SA 311
Met hoop en dankbaarheid die nuwe jaar in... Terwyl ons ’n nuwejaar binnegaan, dink ek terug aan die vele gesprekke wat ek die afgelope jaar op plase langs die lande, op boeredae en by veilings gehad het. Verskillende streke, verskillende uitdagings, maar telkens dieselfde woord wat opduik: hoop. Hoop[...]
ProAgri SA 307
Beste ProAgri-leser, Die somer son is weer hier en bring met hom daardie heerlike belofte van ’n nuwe seisoen. Elke oggend se sonsopkoms voel soos ’n sagte herinnering dat die winter sy tasse pak en dat die warmer dae op ons wag. Dit is ’n tyd van hoop…hoop vir[...]
ProAgri SA 306
Vir my is die landboubedryf nie net deel van my werk nie, dit is ’n leefwyse. En die landboubedryf is nie net ‘n woord nie, dit is iets wat diep in my gewortel is. Ek is gebore op die plaas, in ‘n landbougemeenskap grootgeword, tussen ploegvore, diere en plaashekke,[...]