ProAgri SA
ProAgri SA 305
Beste ProAgri-leser, Die winter lê koud en styf oor die land, maar ons boere se gees bly vurig. Ons bevind ons tans in ՚n tyd van groot onsekerheid – veral met die uitbreking van bek-en-klouseer wat druk plaas op veeboere in verskeie dele van die land. Hierdie siekte se[...]
ProAgri SA 303
Beste ProAgri-leser As jy hierdie uitgawe van ProAgri in die hand hou tydens NAMPO 2025, sit jy dalk op NAMPO-park tussen trekkers, toerusting en duisende boere ... maar terug op jou plaas is dit waarskynlik ‘n heel ander prentjie. Oor groot dele van die land is daar vanjaar een[...]
ProAgri SA 302
Die opwinding vir NAMPO 2025 bou al op – en ek weet ek is nie die enigste een wat met groot afwagting uitsien na die grootste landbouskou in die land nie! Maak gereed om van 13 tot 16 Mei 2025 te NAMPO Park, Bothaville, die lekkerste landbou-ervaring te beleef.[...]
ProAgri SA 300
Liewe ProAgri-lesers, Dink net – in November/Desember 1994 kon jy die heel eerste uitgawe van ProAgri vir slegs R3,20 koop! Vandag sou dit jou skaars ’n suigstokkie of ’n los aartappel by die groenteman kon koop. Maar hier is die werklike verrassing: ná 30 jaar en 300 uitgawes is[...]
ProAgri SA 298
Terugblik op nog ‘n suksesvolle jaar Die einde van die jaar bring altyd ՚n spesiale gevoel van dankbaarheid en trots wanneer ons terugkyk na die afgelope twaalf maande. 2024 was ՚n uitdagende, maar buitengewone jaar en ons boere het weer bewys waarom hulle die ruggraat van ons land is.[...]