Pannar
Pannar loop hand aan hand met die Suid-Afrikaanse boer van plant tot oes
Die Pannar-span het by Val Boeredag 2024 mense hartlik verwelkom met vriendelike gesigte om te gesels oor Panagri™, wat praktiese boerderynavorsing behels. Die behoefte van enige boer is om top-kennis te kry oor die voordele van die produkte of dienste wat verskaf word en oor die winsgewendheid daarvan. Hierdie[...]
Besoek Pannar by Val Boeredag 2024 en versterk jou vertroue om ons deel te maak van jou suksesstorie
By Pannar strek ons reis saam met jou veel verder as planttyd. Ons wil toesien dat jy die volle prestasiepotensiaal en winsgewende voordele van ons produkte behaal. Om dit te doen moet ons akkurate produkplasingsaanbevelings en plaasbestuursriglyne verskaf wat gebaseer is op langtermyn-, multistreek- agronomiese proewe. Hierdie werk word[...]
Bedryfsaankondiging: AGT Foods Africa koop Pannar se droëboonsade
AGT Foods Africa was nie van plan om hulle produkreeks uit te brei nie, maar toe die geleentheid hom voordoen om Pannar se droëbone saadmaatskappy oor te koop, het hulle besef dat dit perfek sal inpas by hulle groot verskeidenheid produkte. Die nuus van die moontlike oorkoop het reeds[...]
Pannar Saad jaar na jaar by Val Boeredag
Met sonop het Pannar se span reeds slaggereed by hulle Val Boeredag-stalletjie gestaan, bewapen met kundigheid en kleurvolle baniere wat Pannar se nuutste saadvariëteite en mieliekoppe vertoon. Boere van regoor die streek het na die geleentheid gestroom om meer te leer oor ontwikkelings in landboutegnologie, en daar was 'n[...]
Pannar vir meer as 25 jaar reeds betrokke by Val Boeredag
Pannar vier vanjaar hulle 65ste bestaansjaar, en is seker een van die die bekendste handelsmerke in die saadbedryf en natuurlik onder Suid-Afrikaanse boere. Joe Payne, Area Bestuurder van Pannar vertel dat dit vir Pannar belangrik is om deel te wees van Val Boeredag, om waarde toe te voeg tot[...]