Pannar vir meer as 25 jaar reeds betrokke by Val Boeredag

pannar-1
Pannar vier vanjaar hulle 65ste bestaansjaar, en is seker een van die die bekendste handelsmerke in die saadbedryf en natuurlik onder Suid-Afrikaanse boere.
Joe Payne, Area Bestuurder van Pannar vertel dat dit vir Pannar belangrik is om deel te wees van Val Boeredag, om waarde toe te voeg tot boere se besighede, om antwoorde tot hulle vrae te voorsien en help met moontlike aanbevelings.
Kyk na die video vir meer: