Klein witbone

Bedryfsaankondiging: AGT Foods Africa koop Pannar se droëboonsade 

AGT Foods Africa was nie van plan om hulle produkreeks uit te brei nie, maar toe die geleentheid hom voordoen om Pannar se droëbone saadmaatskappy oor te koop, het hulle besef dat dit perfek sal inpas by hulle groot verskeidenheid produkte. Die nuus van die moontlike oorkoop het reeds[...]

By Natasha Pretorius|14th February 2024|Categories: Gewasproduksie|Tags: , , , , |
0
Go to Top