oesskattingskomitee
Die verwagte kommersiële mielie-oes is 2,78% meer as vorige skatting
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,413 miljoen ton gestel, wat 2,78% of 444 175 ton meer is as die vorige skatting van 15,969 miljoen ton. Dit is die grootste mielie-oes nog geproduseer in die geskiedenis van SA. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is[...]
Die geskatte mielie-oes is 84% groter as verlede jaar
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,324 miljoen ton gestel, wat 2,91% of 405 050 ton meer is as die vorige skatting van 13,918 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,45 t/ha[...]
Kommersiële mielie-oes is 3,21% meer
By ‘n vergadering wat op 10 Februarie 2017 gehou is, het die Oesskattings-skakelingkomitee (CELC) die finale produksiegewassesyfers vir kommersiële wit- en geelmielies, sonneblomsaad, sojabone, grondbone en sorghum vir 2016 nagegaan. Die skattings van die totale produksiesyfers soos deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel is, is hersien en die gepubliseerde syfers[...]
Mielie-aanplantings: Beter die seisoen
Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die eerste oppervlakteskatting vir somergewasse is verlede week deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekend gemaak. Die 2,55 miljoen hektaar mielies is 31% meer as wat verlede seisoen aangeplant was. Dit is ‘n baie goeie teken dat bykans 54% meer witmielies aangeplant is en net 6%[...]
Die agste produksieskatting vir 2016 is bekend
Die verwagte kommersiële mielie-oes se skatting is bietjie meer as die vorige maand terwyl die skatting van die oppervlakte onder mielies dieselfde bly as die vorige maand. Die verwagte produksie vir koring is weer meer as die vorige seisoen se oes. Dit is volgens SA se agtste produksieskatting vir[...]