oesskattingskomitee
Die sewende produksieskatting is bekend
Kommersiële mielies en geelmielies vir Julie 2016 is meer as die vorige skatting in Junie 2016. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 1,947 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,73 t/ha is. Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder koring beloop 486 350 ha[...]
Só lyk die jongste oesskatting
Die vierde produksieskatting van somergewasse is nog laer as die vorige skattings.Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 7,054 miljoen ton gestel, wat 0,15% of 10 900 ton minder is as die vorige skatting van 7,065 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd[...]
Boere wil minder mielies plant oor droogte
Kommersiële boere is van plan om 2,551 miljoen hektaar mielies vir 2016 te plant, wat 3,8% of 102 050 ha minder is as die 2,653 miljoen ha wat die vorige seisoen aangeplant is, sê die Oesskattingskomitee.Die voorneme om somergewasse te plant is gegrond op die resultate van ’n nie-ewekansige[...]