oesskattingskomitee
Minder mielies aangeplant hierdie seisoen
Somergewasse – 2018 Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 302 700 ha, wat 12,40% of 325 900 ha minder is as die 2 628 600 ha wat verlede seisoen aangeplant is, maar ook 0,28% of 6 500 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2[...]
Voorlopige oppervlakteskatting vir somer- en wintergewasse
Somergewasse – 2018 Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Minder gunstige reënvalneerslae en warm temperature in die westelike produserende gebiede die afgelope paar weke het boere[...]
Kommersiële produksie vir koring is 6,7% minder as vorige skatting
Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,475 miljoen ton, wat 6,7% of 105 800 ton minder is as die vorige skatting van 1,581 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,00 t/ha is. Die hoofrede vir die afname in koringproduksie is as gevolg van produsente wat swakker as verwagte[...]
Verwagte produksie vir koring is 4,5% minder as vorige skatting
Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,581 miljoen ton, wat 4,5% of 74 000 ton minder is as die vorige skatting van 1,655 miljoen ton, hoofsaaklik omdat die grootste koringproduserende provinsie, naamlik die Wes-Kaap, droogte ervaar. Die oppervlakteskatting vir koring is 491 600 ha, terwyl die verwagte opbrengs[...]
Boere se voorneme is om 6% minder mielies vir 2018 te plant
Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2017. Volgens die resultate van die opname, is[...]