oesskattingskomitee

Nuutste oesskatting: Mielie-oes onveranderd

Somergewasse – 2018 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,70 t/ha is. Die oppervlak onder witmielies is 1,268 miljoen ha en vir geelmielies is die oppervlak[...]

By Specialist Writer|26th July 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte[...]

0
Go to Top